message=Boodskap away=Weg connecting=Koppel tans unknownCommand=Onbekende bevel: %s currentTopicIs=onderwerp tans: %s noTopicIsSet=Geen onderwerp gestel nie fileTransferFailed=Lêeroordrag het misluk unableToOpenAListeningPort=Kan nie 'n luisterpoort open nie. errorDisplayingMotd=Kon nie dagboodskap wys nie noMotdAvailable=Geen dagboodskap beskikbaar nie thereIsNoMotdAssociatedWithThis=Daar is geen dagboodskap met hierdie koppeling geassosieer nie. motdFor=Dagboodskap vir %s lostConnectionWithServer=Verbinding met bediener verloor: %s viewMotd=Bekyk dagboodskap _channel=_Kanaal: _password=_Wagwoord: ircNickAndServerMayNotContain=IRC-bynaam en bediener mag nie spasies bevat nie sslSupportUnavailable=SSL-steun nie beskikbaar nie unableToConnect5d04a002=Kan nie koppel nie unableToConnectb0a9a86e=Kan nie koppel nie: %s serverClosedTheConnection=Bediener het die koppeling toegemaak users=Gebruikers topic=Onderwerp ircProtocolPlugin=IRC-protokolinprop theIrcProtocolPluginThatSucksLess=Die IRC-protokolinprop wat minder suig server=Bediener port=Poort encodings=Enkoderings autoDetectIncomingUtf8=Outobespeur inkomende UTF-8 username=Gebruikernaam realName=Regte naam useSsl=Gebruik SSL badMode=Slegte modus banOnBySetAgo=Ban op %s deur %s, %s sekondes gelede gestel banOn=Ban op %s endOfBanList=Einde van banlys youAreBannedFrom=U is verban uit %s. banned=Verban cannotBanBanlistIsFull=Kan nie %s verban nie: verbanlys is vol iIrcopI= (ircop) iIdentifiedI= (geïdentifiseer) nick=Bynaam currentlyOn=Tans in idleFor=Ledig vir onlineSince=Aanlyn sedert bDefiningAdjectiveB=Dié beskrywing: glorious=Heerlik hasChangedTheTopicTo=%s het die onderwerp verander na: %s hasClearedTheTopic=%s het die onderwerp geskrap. theTopicForIs=Die onderwerp vir %s is: %s unknownMessagef8cc035a=Onbekende boodskap '%s' unknownMessagee3609839=Onbekende boodskap theIrcServerReceivedAMessageIt=Die IRC-bediener het 'n boodskap ontvang wat hy nie verstaan het nie. usersOn=Gebruikers op %s: %s timeResponse=Tydrespons theIrcServerSLocalTimeIs=Die IRC-bediener se plaaslike tyd is: noSuchChannel74c0bbbe=Nie so 'n kanaal nie noSuchChannelc4e455f9=nie so 'n kanaal nie userIsNotLoggedIn=Gebruiker is nie aangemeld nie noSuchNickOrChannel=Nie so 'n bynaam of kanaal nie couldNotSend=Kon nie stuur nie joiningRequiresAnInvitation=Uitnodiging vereis om by %s aan te sluit. invitationOnly=Net op uitnodiging youHaveBeenKickedBy=U is geskop deur %s: (%s) kickedBy=Geskop deur %s (%s) modeBy=modus (%s %s) deur %s invalidNickname=Ongeldige bynaam yourSelectedNicknameWasRejectedByThe=U gekose bynaam is geweier deur die bediener. Dit bevat waarskynlik ongeldige karakters. yourSelectedAccountNameWasRejectedBy=U gekose rekeningnaam is geweier deur die bediener. Dit bevat waarskynlik ongeldige karakters. theNicknameIsAlreadyBeingUsed=Die bynaam "%s" is reeds in gebruik. nicknameInUse=Bynaam in gebruik cannotChangeNick=Kan nie bynaam verander nie couldNotChangeNick=Kon nie bynaam verander nie youHavePartedTheChannel%s%s=U het die kanaal%s%s verlaat errorInvalidPongFromServer=Fout: ongeldige PONG vanaf bediener pingReplyLagSeconds=PIENG-antwoord -- vertraging: %lu sekondes cannotJoinRegistrationIsRequired=Kan nie by %s aansluit nie: Registrasie word vereis. cannotJoinChannel=Kan nie by kanaal aansluit nie nickOrChannelIsTemporarilyUnavailable=Bynaam of kanaal is tydelik nie beskikbaar nie. wallopsFrom=Loesing van %s actionLtActionToPerformGtPerform=action <aksie om uit te voer>: Verrig 'n aksie. awayMessageSetAnAwayMessageOr=away [boodskap]: Stel die wegboodskap, of geen boodskap om terug te keer vanaf wegstatus. ctcpNickMsgSendsCtcpMsgTo=ctcp : stuur ctcp boodskap aan bynaam. chanservSendACommandToChanserv=chanserv: Stuur 'n bevel aan chanserv deopLtNick1GtNick2RemoveChannel=deop <bynaam1> [bynaam2] …: Verwyder iemand se kanaaloperateur-status. U moet 'n kanaaloperateur wees om dit te kan doen. devoiceLtNick1GtNick2RemoveChannel=devoice <bynaam1> [bynaam2] …: Verwyder iemand se kanaalstemstatus, wat voorkom dat hulle kan praat as die kanaal gemodereer is (+m). U moet 'n kanaaloperateur wees om dit te kan doen. inviteLtNickGtRoomInviteSomeone=invite <bynaam> [kamer]: Nooi iemand uit om by u in die gespesifiseerde kanaal of die huidige kanaal aan te sluit. jLtRoom1GtRoom2Key1Key2=j <kamer1>[,kamer2][,…] [sleutel1[,sleutel2][,…]]: Sluit aan by een of meer kanale, en tik opsioneel 'n kanaalsleutel vir elk indien nodig. joinLtRoom1GtRoom2Key1Key2=join <kamer1>[,kamer2][,…] [sleutel1[,sleutel2][,…]]: Sluit aan by een of meer kanale, en tik opsioneel 'n kanaalsleutel vir elk indien nodig. kickLtNickGtMessageRemoveSomeone=kick <bynaam> [boodskap]: Verwyder iemand uit 'n kanaal. U moet 'n kanaaloperateur wees om dit te kan doen. listDisplayAListOfChatRooms=list: Wys 'n lys geselsiekamers op die netwerk. Let wel: sekere bedieners kan u ontkoppel as u dit doen. meLtActionToPerformGtPerform=me <aksie om uit te voer>: Verrig 'n aksie. memoservSendACommandToMemoserv=memoserv: Stuur 'n bevel aan memoserv modeLtGtLtAZaZ=mode <+|-><A-Za-z> <bynaam|kanaal>: Aktiveer of deaktiveer 'n kanaal- of gebruikermodus. msgLtNickGtLtMessageGt=msg <bynaam> <boodskap>: Stuur 'n private boodskap aan 'n gebruiker (in plaas van 'n kanaal). namesChannelListTheUsersCurrentlyIn=names [kanaal]: Lys die gebruikers tans in 'n kanaal. nickLtNewNicknameGtChangeYour=nick <nuwe bynaam>: Verander u bynaam. nickservSendACommandToNickserv=nickserv: Stuur 'n bevel aan nickserv noticeLtTargetLtSendANotice=notice <teiken>: Stuur 'n kennisgewing aan 'n gebruikernaam of kanaal. opLtNick1GtNick2GrantChannel=op <bynaam1> [bynaam2] …: Ken iemand kanaaloperateur-status toe. U moet 'n kanaaloperateur wees om dit te kan doen. operwallLtMessageGtIfYouDon=operwall <boodskap>: Indien u nie weet wat dit is nie, kan u dit waarskynlik ook nie gebruik nie. operservSendACommandToOperserv=operserv: Stuur 'n bevel aan operserv partRoomMessageLeaveTheCurrentChannel=part [kamer] [boodskap]: Verlaat die huidige kanaal, of 'n gespesifiseerde kanaal, met 'n opsionele boodskap. pingNickAsksHowMuchLagA=ping [bynaam]: Vra aan hoeveel vertraging 'n gebruiker ly (of die bediener, as geen gebruiker gespesifiseer is nie). queryLtNickGtLtMessageGt=query <bynaam> <boodskap>: Stuur 'n private boodskap aan 'n gebruiker (in plaas van 'n kanaal). quitMessageDisconnectFromTheServerWith=quit [boodskap]: Ontkoppel van bediener, met 'n opsionele boodskap. quoteSendARawCommandToThe=quote […]: Stuur 'n rou bevel aan die bediener. removeLtNickGtMessageRemoveSomeone=remove <bynaam> [boodskap]: Verwyder iemand uit 'n kamer. U moet 'n kanaaloperateur wees om dit te kan doen. timeDisplaysTheCurrentLocalTimeAt=time: Wys die plaaslike tyd van die IRC-bediener. topicNewTopicViewOrChangeThe=topic [nuwe onderwerp]: Bekyk of verander die kanaalonderwerp. umodeLtGtLtAZaZ=umode <+|-><A-Za-z>: Aktiveer of deaktiveer 'n gebruikermodus. versionNickSendCtcpVersionRequestTo=version [bynaam]: stuur CTCP VERSION-versoek aan 'n gebruiker voiceLtNick1GtNick2GrantChannel=voice <bynaam1> [bynaam2] …: Ken iemand kanaalstem-status toe. U moet 'n kanaaloperateur wees om dit te kan doen. wallopsLtMessageGtIfYouDon=wallops <boodskap>: Indien u nie weet wat dit is nie, kan u dit waarskynlik ook nie gebruik nie. whoisServerLtNickGtGetInformation=whois [bediener] <bynaam>: Kry inligting oor 'n gebruiker. whowasLtNickGtGetInformationOn=whowas <bynaam>: Kry inligting oor 'n gebruiker wat afgemeld het. replyTimeFromSeconds=Antwoordtyd van %s: %lu sekondes pong=PONG ctcpPingReply=CTCP PING-antwoord disconnected=Ontkoppel.