ok=Regso cancel=Kanselleer setUserInfod82de892=Stel gebruikerinligting unknownErroraee9784c=Onbekende fout message=Boodskap email=E-pos nickname=Bynaam gender=Geslag offline=Vanlyn available=Beskikbaar away=Weg status=Status firstName=Naam alias=Alias connecting=Koppel tans fileTransferFailed=Lêeroordrag het misluk lostConnectionWithServer=Verbinding met bediener verloor: %s sslSupportUnavailable=SSL-steun nie beskikbaar nie unableToConnect5d04a002=Kan nie koppel nie unableToConnectb0a9a86e=Kan nie koppel nie: %s serverClosedTheConnection=Bediener het die koppeling toegemaak users=Gebruikers topic=Onderwerp idle=Ledig middleName=Tweede naam lastName=Van _room=_Kamer: setUserInfoc8aa0545=Stel gebruikerinligting… buzz=Zoempie hasBuzzedYou=%s het u 'n zoempie gestuur! buzzing=Stuur zoempie aan %s… buzzBuzzAUserToGetTheir=buzz: Stuur 'n gebruiker 'n zoempie om sy aandag te trek homePhoneNumber=Huisfoonnommer workPhoneNumber=Werkfoonnommer mobilePhoneNumber=Selfoonnommer beRightBack=Binnekort terug busy=Besig onThePhone=Op die foon outToLunch=Uit vir ete errorRetrievingProfile=Kon nie profiel haal nie age=Ouderdom occupation=Beroep location=Ligging maritalStatus=Huwelikstatus favoriteQuote=Gunsteling aanhaling viewWebProfile=Bekyk webprofiel unknownError97a3ad42=Onbekende fout (%d) youHaveSignedOnFromAnotherLocation=U het van 'n ander plek aangemeld incorrectPassword=Verkeerde wagwoord encoding=Enkodering invisible=Onsigbaar ipAddress=IP-adres usernameDoesNotExist=Gebruikernaam bestaan nie memberSince=Lid sedert addBuddy=Voeg vriend by joinLtRoomGtJoinAChat=join <kamer>: Sluit by 'n geselsiekamers op die Yahoo-netwerk aan listListRoomsOnTheYahooNetwork=list: Lys kamers op die Yahoo-netwerk doodleRequestUserToStartADoodle=doodle: Versoek gebruiker om 'n krabbelsessie te begin yahooIdbc474661=Yahoo-ID… yahooProtocolPlugin=Inprop vir die Yahoo!-protokol pagerPort=Roeper-poort fileTransferServer=Lêeroordragbediener fileTransferPort=Lêeroordragpoort chatRoomLocale=Geselsiekamer-lokaliteit ignoreConferenceAndChatroomInvitations=Ignoreer konferensie- en geselsiekamer-uitnodigings chatRoomListUrl=Geselsiekamer-lys-URL yahooJapanId=Yahoo JAPAN-ID… yahooJapanProtocolPlugin=Inprop vir die Yahoo! JAPAN-protokol hasSentYouAWebcamInviteWhich=%s het u 'n webkamera-uitnodiging gestuur, wat nog nie ondersteun word nie. yourSmsWasNotDelivered=U SMS is nie afgelewer nie yourYahooMessageDidNotGetSent=U Yahoo!-boodskap is nie gestuur nie. yahooSystemMessageFor=Yahoo!-stelselboodskap vir %s: hasRetroactivelyDeniedYourRequestToAdd7a039910=%s het (retroaktief) u versoek om hulle by u vriendelys te voeg, geweier, vir die volgende rede: %s. hasRetroactivelyDeniedYourRequestToAdd1343e6b3=%s het (retroaktief) u versoek om hulle by u lys te voeg, geweier. addBuddyRejected=Vriend byvoeg geweier receivedInvalidData=Het ongeldige data ontvang accountLockedTooManyFailedLoginAttempts=Rekening gesluit: te veel mislukte aanmeldpogings. As u by die Yahoo!-webwerf aanmeld, kan dit dalk die probleem oplos. accountLockedUnknownReasonLoggingIntoThe=Rekening gesluit: onbekende rede. As u by die Yahoo!-webwerf aanmeld, kan dit dalk die probleem oplos. accountLockedYouHaveBeenLoggingIn=Rekening gesluit: U het nou té gereeld aangemeld. Wag 'n paar minute voordat u weer probeer koppel. Dit kan dalk help om aan te meld by die Yahoo!-webwerf. usernameOrPasswordMissing=Gebruikernaam of wagwoord ontbreek theYahooServerHasRequestedTheUse=Die Yahoo-bediener het die gebruik van 'n nie-erkende stawingsmetode versoek. U sal waarskynlik nie suksesvol by Yahoo kan inteken nie. Kontroleer %s vir bywerkings. failedYahooAuthentication=Yahoo!-stawing het misluk youHaveTriedToIgnoreButThe=U het probeer om %s te ignoreer, maar die gebruiker is op u vriendelys. Kliek "Ja" om die vriend te verwyder en te ignoreer. ignoreBuddy=Ignoreer vriend? invalidUsernameOrPassword=Ongeldige gebruikernaam of wagwoord yourAccountHasBeenLockedDueTo=U rekening is vasgesluit weens te veel mislukte pogings om aan te meld. Probeer o mby die Yahoo!-webwerf aan te meld. unknownError52ReconnectingShouldFixThis=Onbekende fout 52. Herkoppeling behoort dit op te los. error1013TheUsernameYouHaveEntered=Fout 1013: Die gegewe gebruikernaam is ongeldig. Die algemeenste oorsaak van dié fout is as mens die e-posadres gee in plaas van die Yahoo!-ID. unknownErrorNumberLoggingIntoTheYahoo=Onbekende fout, nommer %d. As u by die Yahoo!-webwerf aanmeld, kan dit dalk die probleem oplos. unableToAddBuddyToGroupTo=Kan nie vriend %s by groep %s op die bedienerlys op rekening %s voeg nie. unableToAddBuddyToServerList=Kan nie vriend by bedienerlys voeg nie audibleSwf=[ Hoorbaar %s/%s/%s.swf ] %s receivedUnexpectedHttpResponseFromServer=Onverwagte HTTP-respons van die bediener ontvang lostConnectionWith=Verbinding met %s verloor: %s unableToEstablishAConnectionWith=Kan nie 'n koppeling met die %s bewerkstellig nie: %s unableToConnectTheServerReturnedAn=Kan nie koppel nie: Die bediener het 'n leë antwoord gegee. unableToConnectTheServerSResponse=Kan nie koppel nie: Die bediener se antwoord het nie die nodige inligting bevat nie notAtHome=Nie tuis nie notAtDesk=Nie by die lessenaar nie notInOffice=Nie op kantoor nie onVacation=Op vakansie steppedOut=Uit notOnServerList=Nie op bedienerlys nie appearOnline=Lyk of aanlyn is appearPermanentlyOffline=Lyk of permanent vanlyn is presence=Teenwoordigheid appearOffline=Lyk of vanlyn is donTAppearPermanentlyOffline=Moenie lyk of permanent vanlyn is nie joinInChat=Sluit by geselsie aan initiateConference=Inisieer konferensie presenceSettings=Teenwoordigheid-stellings startDoodling=Begin krabbel selectTheIdYouWantToActivate=Kies die ID wat u wil aktiveer joinWhomInChat=Sluit by wie in geselsie aan? activateId=Aktiveer ID… joinUserInChat=Sluit gebruiker by geselsie aan… openInbox=Open inkassie canTSendSmsUnableToObtain=Kan nie SMS stuur nie. Kan nie 'n selfoonnetwerk kry nie. canTSendSmsUnknownMobileCarrier=Kan nie SMS stuur nie. Onbekende selfoonnetwerk. sentDoodleRequest=Krabbelversoek gestuur. unableToConnect8dfa69fb=Kan nie koppel nie. unableToEstablishFileDescriptor=Kon nie lêerbeskrywer bewerkstellig nie. isTryingToSendYouAGroup=%s probeer om groep van %d lêers aan u te stuur. writeError=Skryffout yahooJapanProfile=Yahoo! Japan-profiel yahooProfile=Yahoo!-profiel sorryProfilesMarkedAsContainingAdultContent=Jammer, profiele met volwassene-inhoud word nie tans ondersteun nie. ifYouWishToViewThisProfile=Indien u hierdie profiel wil bekyk, moet u hierdie skakel in u webblaaier besoek: yahooId0a7b1838=Yahoo!-ID realName=Regte naam hobbies=Stokperdjies latestNews=Jongste nuus homePage=Tuisblad coolLink1=Oulike skakel 1 coolLink2=Oulike skakel 2 coolLink3=Oulike skakel 3 lastUpdate=Laaste bywerking thisProfileIsInALanguageOr=Hierdie profiel is in 'n taal of formaat is wat nie tans ondersteun word nie. couldNotRetrieveTheUserSProfile802f0bd1=Kon nie die gebruiker se profiel haal nie. Dit is waarskynlik 'n tydelike probleem aan bedienerkant. Probeer gerus later weer. couldNotRetrieveTheUserSProfile8da28010=Kon nie die gebruiker se profiel haal nie. Dit beteken waarskynlik dat die gebruiker nie bestaan nie; maar Yahoo! kry dit soms nie reg om 'n gebruiker se profiel te vind nie. As u weet dat die gebruiker wel bestaan, probeer gerus later weer. theUserSProfileIsEmpty=Die gebruiker se profiel is leeg. failedToJoinChat=Aansluit by geselsie het misluk unknownRoom=Onbekende kamer maybeTheRoomIsFull=Miskien is die kamer vol notAvailable=Nie beskikbaar nie unknownErrorYouMayNeedToLogout=Onbekende fout. U moet dalk afmeld en vyf minute wag voor u weer die geselsiekamer kan betree youAreNowChattingIn=U gesels nou in %s. failedToJoinBuddyInChat=Kon nie vriend by geselsie laat aansluit nie maybeTheyReNotInAChat=Dalk wil hulle nie gesels nie? fetchingTheRoomListFailed=Haal van kamerlys het misluk. voices=Stemme webcams=Webkameras connectionProblem=Verbindingprobleem unableToFetchRoomList=Kon nie die kamerlys haal nie. userRooms=Gebruikerkamers connectionProblemWithTheYchtServer=Verbindingprobleem met die YCHT-bediener