message=Boodskap
away=Weg
connecting=Koppel tans
unknownCommand=Onbekende bevel: %s
currentTopicIs=onderwerp tans: %s
noTopicIsSet=Geen onderwerp gestel nie
fileTransferFailed=Lêeroordrag het misluk
unableToOpenAListeningPort=Kan nie 'n luisterpoort open nie.
errorDisplayingMotd=Kon nie dagboodskap wys nie
noMotdAvailable=Geen dagboodskap beskikbaar nie
thereIsNoMotdAssociatedWithThis=Daar is geen dagboodskap met hierdie koppeling geassosieer nie.
motdFor=Dagboodskap vir %s
lostConnectionWithServer=Verbinding met bediener verloor: %s
viewMotd=Bekyk dagboodskap
_channel=_Kanaal:
_password=_Wagwoord:
ircNickAndServerMayNotContain=IRC-bynaam en bediener mag nie spasies bevat nie
sslSupportUnavailable=SSL-steun nie beskikbaar nie
unableToConnect5d04a002=Kan nie koppel nie
unableToConnectb0a9a86e=Kan nie koppel nie: %s
serverClosedTheConnection=Bediener het die koppeling toegemaak
users=Gebruikers
topic=Onderwerp
ircProtocolPlugin=IRC-protokolinprop
theIrcProtocolPluginThatSucksLess=Die IRC-protokolinprop wat minder suig
server=Bediener
port=Poort
encodings=Enkoderings
autoDetectIncomingUtf8=Outobespeur inkomende UTF-8
username=Gebruikernaam
realName=Regte naam
useSsl=Gebruik SSL
badMode=Slegte modus
banOnBySetAgo=Ban op %s deur %s, %s sekondes gelede gestel
banOn=Ban op %s
endOfBanList=Einde van banlys
youAreBannedFrom=U is verban uit %s.
banned=Verban
cannotBanBanlistIsFull=Kan nie %s verban nie: verbanlys is vol
iIrcopI= (ircop)
iIdentifiedI= (geïdentifiseer)
nick=Bynaam
currentlyOn=Tans in
idleFor=Ledig vir
onlineSince=Aanlyn sedert
bDefiningAdjectiveB=Dié beskrywing:
glorious=Heerlik
hasChangedTheTopicTo=%s het die onderwerp verander na: %s
hasClearedTheTopic=%s het die onderwerp geskrap.
theTopicForIs=Die onderwerp vir %s is: %s
unknownMessagef8cc035a=Onbekende boodskap '%s'
unknownMessagee3609839=Onbekende boodskap
theIrcServerReceivedAMessageIt=Die IRC-bediener het 'n boodskap ontvang wat hy nie verstaan het nie.
usersOn=Gebruikers op %s: %s
timeResponse=Tydrespons
theIrcServerSLocalTimeIs=Die IRC-bediener se plaaslike tyd is:
noSuchChannel74c0bbbe=Nie so 'n kanaal nie
noSuchChannelc4e455f9=nie so 'n kanaal nie
userIsNotLoggedIn=Gebruiker is nie aangemeld nie
noSuchNickOrChannel=Nie so 'n bynaam of kanaal nie
couldNotSend=Kon nie stuur nie
joiningRequiresAnInvitation=Uitnodiging vereis om by %s aan te sluit.
invitationOnly=Net op uitnodiging
youHaveBeenKickedBy=U is geskop deur %s: (%s)
kickedBy=Geskop deur %s (%s)
modeBy=modus (%s %s) deur %s
invalidNickname=Ongeldige bynaam
yourSelectedNicknameWasRejectedByThe=U gekose bynaam is geweier deur die bediener. Dit bevat waarskynlik ongeldige karakters.
yourSelectedAccountNameWasRejectedBy=U gekose rekeningnaam is geweier deur die bediener. Dit bevat waarskynlik ongeldige karakters.
theNicknameIsAlreadyBeingUsed=Die bynaam "%s" is reeds in gebruik.
nicknameInUse=Bynaam in gebruik
cannotChangeNick=Kan nie bynaam verander nie
couldNotChangeNick=Kon nie bynaam verander nie
youHavePartedTheChannel=U het die kanaal%s%s verlaat
errorInvalidPongFromServer=Fout: ongeldige PONG vanaf bediener
pingReplyLagSeconds=PIENG-antwoord -- vertraging: %lu sekondes
cannotJoinRegistrationIsRequired=Kan nie by %s aansluit nie: Registrasie word vereis.
cannotJoinChannel=Kan nie by kanaal aansluit nie
nickOrChannelIsTemporarilyUnavailable=Bynaam of kanaal is tydelik nie beskikbaar nie.
wallopsFrom=Loesing van %s
actionLtActionToPerformGtPerform=action <aksie om uit te voer>: Verrig 'n aksie.
awayMessageSetAnAwayMessageOr=away [boodskap]: Stel die wegboodskap, of geen boodskap om terug te keer vanaf wegstatus.
ctcpNickMsgSendsCtcpMsgTo=ctcp : stuur ctcp boodskap aan bynaam.
chanservSendACommandToChanserv=chanserv: Stuur 'n bevel aan chanserv
deopLtNick1GtNick2RemoveChannel=deop <bynaam1> [bynaam2] …: Verwyder iemand se kanaaloperateur-status. U moet 'n kanaaloperateur wees om dit te kan doen.
devoiceLtNick1GtNick2RemoveChannel=devoice <bynaam1> [bynaam2] …: Verwyder iemand se kanaalstemstatus, wat voorkom dat hulle kan praat as die kanaal gemodereer is (+m). U moet 'n kanaaloperateur wees om dit te kan doen.
inviteLtNickGtRoomInviteSomeone=invite <bynaam> [kamer]: Nooi iemand uit om by u in die gespesifiseerde kanaal of die huidige kanaal aan te sluit.
jLtRoom1GtRoom2Key1Key2=j <kamer1>[,kamer2][,…] [sleutel1[,sleutel2][,…]]: Sluit aan by een of meer kanale, en tik opsioneel 'n kanaalsleutel vir elk indien nodig.
joinLtRoom1GtRoom2Key1Key2=join <kamer1>[,kamer2][,…] [sleutel1[,sleutel2][,…]]: Sluit aan by een of meer kanale, en tik opsioneel 'n kanaalsleutel vir elk indien nodig.
kickLtNickGtMessageRemoveSomeone=kick <bynaam> [boodskap]: Verwyder iemand uit 'n kanaal. U moet 'n kanaaloperateur wees om dit te kan doen.
listDisplayAListOfChatRooms=list: Wys 'n lys geselsiekamers op die netwerk. Let wel: sekere bedieners kan u ontkoppel as u dit doen.
meLtActionToPerformGtPerform=me <aksie om uit te voer>: Verrig 'n aksie.
memoservSendACommandToMemoserv=memoserv: Stuur 'n bevel aan memoserv
modeLtGtLtAZaZ=mode <+|-><A-Za-z> <bynaam|kanaal>: Aktiveer of deaktiveer 'n kanaal- of gebruikermodus.
msgLtNickGtLtMessageGt=msg <bynaam> <boodskap>: Stuur 'n private boodskap aan 'n gebruiker (in plaas van 'n kanaal).
namesChannelListTheUsersCurrentlyIn=names [kanaal]: Lys die gebruikers tans in 'n kanaal.
nickLtNewNicknameGtChangeYour=nick <nuwe bynaam>: Verander u bynaam.
nickservSendACommandToNickserv=nickserv: Stuur 'n bevel aan nickserv
noticeLtTargetLtSendANotice=notice <teiken>: Stuur 'n kennisgewing aan 'n gebruikernaam of kanaal.
opLtNick1GtNick2GrantChannel=op <bynaam1> [bynaam2] …: Ken iemand kanaaloperateur-status toe. U moet 'n kanaaloperateur wees om dit te kan doen.
operwallLtMessageGtIfYouDon=operwall <boodskap>: Indien u nie weet wat dit is nie, kan u dit waarskynlik ook nie gebruik nie.
operservSendACommandToOperserv=operserv: Stuur 'n bevel aan operserv
partRoomMessageLeaveTheCurrentChannel=part [kamer] [boodskap]: Verlaat die huidige kanaal, of 'n gespesifiseerde kanaal, met 'n opsionele boodskap.
pingNickAsksHowMuchLagA=ping [bynaam]: Vra aan hoeveel vertraging 'n gebruiker ly (of die bediener, as geen gebruiker gespesifiseer is nie).
queryLtNickGtLtMessageGt=query <bynaam> <boodskap>: Stuur 'n private boodskap aan 'n gebruiker (in plaas van 'n kanaal).
quitMessageDisconnectFromTheServerWith=quit [boodskap]: Ontkoppel van bediener, met 'n opsionele boodskap.
quoteSendARawCommandToThe=quote […]: Stuur 'n rou bevel aan die bediener.
removeLtNickGtMessageRemoveSomeone=remove <bynaam> [boodskap]: Verwyder iemand uit 'n kamer. U moet 'n kanaaloperateur wees om dit te kan doen.
timeDisplaysTheCurrentLocalTimeAt=time: Wys die plaaslike tyd van die IRC-bediener.
topicNewTopicViewOrChangeThe=topic [nuwe onderwerp]: Bekyk of verander die kanaalonderwerp.
umodeLtGtLtAZaZ=umode <+|-><A-Za-z>: Aktiveer of deaktiveer 'n gebruikermodus.
versionNickSendCtcpVersionRequestTo=version [bynaam]: stuur CTCP VERSION-versoek aan 'n gebruiker
voiceLtNick1GtNick2GrantChannel=voice <bynaam1> [bynaam2] …: Ken iemand kanaalstem-status toe. U moet 'n kanaaloperateur wees om dit te kan doen.
wallopsLtMessageGtIfYouDon=wallops <boodskap>: Indien u nie weet wat dit is nie, kan u dit waarskynlik ook nie gebruik nie.
whoisServerLtNickGtGetInformation=whois [bediener] <bynaam>: Kry inligting oor 'n gebruiker.
whowasLtNickGtGetInformationOn=whowas <bynaam>: Kry inligting oor 'n gebruiker wat afgemeld het.
replyTimeFromSeconds=Antwoordtyd van %s: %lu sekondes
pong=PONG
ctcpPingReply=CTCP PING-antwoord
disconnected=Ontkoppel.